Kinders van die Wind
Twee jong vreemdelinge ontmoet een oggend onder die brug by die Gardens Centre. Die een is uit geskop en die ander een het weg gehardloop van die huis af. Een is wit en een is bruin. Alhoewel hulle van verskillende agtergronde kom, is daar soveel wat hulle eintelik in gemeen het.
Two homeless strangers meet one morning under the bridge opposite the Gardens Centre. The one ran away from home and the other was kicked out. One is white and the other coloured. Despite them being from two completely different worlds, they actually have a lot in common and pretty soon a very unlikely friendship is formed.
“Van swerwers sonder rigting, van soekers wat nooit vind en eindelik was almal maar net kinders van die wind.”