Amper, Vrystaat

Amper, Vrystaat

0 performances between Sept. 5, 2016 and Sept. 17, 2016
Drama
Directed and designed by Nico Scheepers • Performed by Antoinette Louw, Milan Murray and Cintaine Shutte • Written by the company
60mins
Screen Shot 2016-05-24 at 4.05.02 PM.png apmervrystaat.jpg
“Mense sê die Vrystaat is waar geheime die emmer skop, waar die aarde so plat is jy sien jou toekoms as jy \'n windpomp klim . . . Drie vervreemde susters ontmoet vir Ma se begrafnis in Amper, 'n dorpie duskant nêrens. Daarby het die vreemde omstandighede rondom hulle ma se dood die hele kontrei aan die gons . . .” Amper, Vrystaat ontvang Beste Debuutproduksie by die Vrystaat Kunstefees 2015, asook vyf Fiësta-nominasies in 2016. Amper, Vrystaat was awarded Best Debut Production 2015 at the Free State Arts Festival. Also nominated for five Fiesta Awards in 2016 with Nico Scheepers receiving the award for Best Design.