Klara Maas se Hart is Gebreek, ensomeer: Die vloeistof trilogie.

Komedie • Running Time: 60 mins
Regie en Teks deur Wessel Pretorius | Opgevoer deur Wessel Pretorius en David Viviers
Warning: THE WHOLE SHOW IS PERFORMED IN AFRIKAANS.

Twee reisende spelers, ’n verteller en handlanger (afgewater uit die Commedia dell'arte kader), skets drie verhale: die biografie van ’n traan, ’n liefdesdriehoek tussen matador, mantel en bul en ’n legendariese nag van passie. Wessel Pretorius en David Viviers keer terug na KKNK met Klara Maas se hart is gebreek, plus twee nuwe verhale wat saam ’n trilogie oor lewensiklusse van drie hard-‘vogtige’ helde, vorm. Die eerste van dié drie verhale, is as deel van die KKNK se eerste Uikampteater-projek in 2016, met die Kanna vir beste debuutwerk bekroon. 





Book for Klara Maas se Hart is Gebreek, ensomeer: Die vloeistof trilogie. by clicking the button of the date and time you wish to attend:
Other shows...

Don’t forget to like us on facebook if you haven’t already.


Prefer to speak to a human? You can book by telephone on 021.300.1652. We might have to call you back if the bar is very busy.
Under 18s must be accompanied by a parent or guardian, or by an adult with consent from a parent or guardian.
Seating is unreserved. All the seats are good seats but please arrive in good time to make sure you can sit together.
Also we unfortunately don’t have any wheelchair access to our theatre. There is 1 flight of steps.